Kaappunt
'n Aangename daguitstappie is na Kaappunt en die Nasionale Park en ry dan die asemrowende roete oor Chapmanspeak om die dag met 'n kersie te bekroon.