Indeks

 

Kamer

 

Pryse

 

Bespreking

 

Aktiwiteite

 

Webskakels

 

Kaart

 

Kontak

 

 
 
 
 
 
 
 
 

 

In 'n radius van 60 min.se ry, kan jy 40 verskillende golfbane bereik.

Die onmiddellike omgewing bied toegang tot 5 van die gewilde Golfbane en is bereikbaar binne 5- 15 min. met die motor

Erinvale Golfklub

Diè Golfklub is maar sowat 1 km. van Somer Place B&B geleë.

 

Epos: clubhouse@erinvale.com                             www.erinvale.com

Strand Golfklub

 is ongeveer 2 km ver geleë

 Epos: stragolf@iafrica.com                                    www.sagolfinfo.co.za

 

Stellenbosch Golfklub

Diè golfbaan lê aan die rand van Stellenbosch, ongeveer 7 km.ver

 

                   Epos: booking@stellenboschgolclub.com                                      www.stellenboschgolfclub.com 

Helderberg Village Golfklub

Die is slegs 'n 9-gaatjie golfbaan en is ongeveer 1 km ver.

Epos: clubhouse@helderbergvillage.org.za

                     Somerset West Golfklub

18 -Gaatjie golfbaan, binne 500 m loopafstand van Somer Place B&B.

Epos: swg@hixnet.co.za                           www.somersetwestgolfclub.co.za