Kaapstad + Table Bay

       

 

Indeks

 

Kamer

 

Pryse

 

Bespreking

 

Aktiwiteite

 

Webskakels

 

Kaart

 

Kontak

 

 
 

 

Kaapstad

 

Ervaar die mooiste Kaap met verskeie besoekpunte aan die Moederstad.

'n Rit met die kabelkarretjie om Tafelberg en die omgewing van bo te sien.

 

Waterfront Waterfront + Clocktower Waterfront + Hafen

 

Lang Straat

 Vele meer: die Kompanjiestuine, die Victoria & Alfred Waterfront,

Kirstenbosch Botaniese Tuine, die Two Oceans Akwarium en

vanaf Seinheuwel het jy 'n arendsblik or die skiereiland tot sover as Robbeneiland.

Signal Hill + Tafelberg

 

 

Vanaf ons B&B kan jy heerlike dagtoere onderneem, o.a na die volgende plekke

Kapstadt mit Tafelberg Bo Kaap Table Bay + Kaapstad Waterfront Bo Kaap