Indeks

 

Kamer

 

Pryse

 

Bespreking

 

Aktiwiteite

 

Webskakels

 

Kaart

 

Kontak

 

 
 
 
 
 
 
 
 

 

 

Aanwysings:

Vanaf die lughawe, ry met die N2, rigting Somerset Wes.

Na ongeveer 20 minute, kry jy die afrit :” Exit 43 – Somerset West”

Draai links af in die rigting Stellenbosch / Somerset West (R44):

By die eerste verkeerslig, draai regs in die rigting van Somerset Wes ( Main Road / Hoofweg)

By die tweede verkeerslig, draai regs ( die bord met Somer Place B&B sal op die regterkantse hoek sigbaar wees).

Volg die padborde: eerste straat links, by stop regs, weer eerste straat links en

dan ± 200 m verder aan die linkerkant = Somer Place B&B (Freesialaan 14).