![]() |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Inkopies by "Century City“.
Een van die inkopieparadyse is hier by „Century City“. 'n Baie interessante besoek sal wees by die MTN Science Centre om al jou eksperimente op die proef te stel.
Kirstenbosch Botaniese Tuin
Beslis een van die mooiste Tuine in die wêreld. Cecil John Rhodes het in 1902 die grond geskenk. Dit beslaan 528 hektaar (waarvan net 70 hektaar aangeplant is, die res is natuurlike tuin. Meer as 20.000 verskillende plantsoorte word hier aangetref.
" World of Birds“.
Aan die Noordekant van Houtbaai lê „World of Birds“. In die subtropiese tuin is daar meer as 3.000 inheemse en eksotiese voëls.Volsruise, Korhane, Pelikane, Pikkewyne, Pappegaaie,Arende en Watervoëls.
|
|
|
![]() |
|