Indeks

 

Kamer

 

Pryse

 

Bespreking

 

Aktiwiteite

 

Webskakels

 

Kaart

 

Kontak

 

 
 
 
 
 
 
 
 

 

                                                                      Vir navrae en besprekings, stuur 'n

                                                                                               epos

of

 

Ons bied ook 'n vevoerdiens aan, na en van die lughawe

Ons doen besprekings vir: motorverhuring;ander B&B's; golf; diepsee-hengel; en veel meer

 Individuele en verpersoonlikte toere met professionele toergidse vir enkel- en groeptoere

Dagtoere in die verskillende metropolitaanse gebiede, asook "Township"-toere

Ons maak ook besprekings vir safari's en treintoere in die Blou Trein, Ravos Rail, Shongolo & Desert Express

 Tematoere en spesialiteitstoere :Voëlkyk-, Fotografie-, Wyn- en Kultuur-Historiese  safaris 

Vir verdere inligting:

www.afrika-afrika-afrika.com