Sir Lowry's Pas
is ongeveer 10 min. van die B&B en op 'n mooi dag
het jy 'n wonderlike uitsig oor die hele Valsbaai, verby Somerset Wes tot by Kaapstad.