T0p 5 Golfbane in Somerset Wes

In ‘n radius van 60 min.se ry, kan jy 40 verskillende golfbane bereik. Die onmiddellike omgewing bied toegang tot 5 van die gewilde Golfbane en is bereikbaar binne 5- 15 min. met die motor.

Erinvale Golfklub

Diè Golfklub is maar sowat 1 km. van Somer Place B&B geleë.

Strand Golfklub

Strand Golfclub is ongeveer 2 km ver geleë

Stellenbosch Golfklub

Diè golfbaan lê aan die rand van Stellenbosch, ongeveer 7 km.ver

Helderberg Village Golfklub

Die is slegs ‘n 9-gaatjie golfbaan en is ongeveer 1 km ver.

Somerset West Golfklub

18 -Gaatjie golfbaan, binne 500 m loopafstand van Somer Place B&B.