Kaap Punt

Kaappunt is’n aangename daguitstappie en die Nasionale Park is iets om te beleef. Ry dan die asemrowende roete oor Chapmanspeak om die dag met ‘n kersie te bekroon.