Besprekings

Om ‘n bespreking by Somer Place Gastehuis te maak, vul gerus die vorm hieronder in. Indien u bykomende aktiwiteite by u bespreking wil insluit, noem dit in u boodskap en ons sal u met graagte help.

Ons sal so gou moontlik antwoord.

Sien ons tariewe.