Om besprekings te bevestig vra ons vir ‘n 50% deposito van die algehele bedrag.
Vir een dag besprekings vra ons ‘n volle deposito (100%).
Kansellasies wat 60 dae voor die vasgestelde aankoms datum gemaak word kwalifiseer vir ‘n 100% terugbetaling van die deposito.
Kansellasies wat 30 dae voor die vasgestelde aankoms datum gemaak word kwalifiseer vir ‘n 90% terugbetaling van die deposito.
Kansellasies wat tussen 30 – 15 dae voor die vasgestelde aankoms datum gemaak word kwalifiseer vir ‘n 50% terugbetaling van die deposito.
Kansellasies wat tussen 14 – 8 dae voor die vasgestelde aankoms datum gemaak word sal nie vir ‘n terugbetaling op die deposito kwalifiseer nie.
Kansellasies wat 7 dae of minder voor die vasgestelde aankoms datum gemaak word sal nie vir ‘n terugbetaling op die deposito kwalifiseer nie, en die uitstaande bedrag moet betaal word.
Tariewe mag sonder kennisgewing verander.