Aanwysings:
- Vanaf die lughawe, ry met die N2, rigting Somerset Wes.
- Na ongeveer 20 minute, kry jy die afrit :” Exit 43 – Somerset West”
- Draai links af in die rigting Stellenbosch / Somerset West (R44):
- By die eerste verkeerslig, draai regs in die rigting van Somerset Wes ( Main Road / Hoofweg)
- By die tweede verkeerslig, draai regs ( Pintail Way).
- Volg die padborde: eerste straat links, by stop regs, weer eerste straat links en
- dan ± 200 m verder aan die linkerkant = Somer Place B&B (Freesialaan 14).