Kamers

Plan-Somerpl

Al die kamers is toegerus met ‘n TV en Koffie/Tee skinkbord.

Internet toegang in die kamer en bekostigbare telefoon via die net na Europa en die die hele wêreld!

Die Familiekamer (Nr. 7) is ook toegerus met ‘n dubbel slaapbank en ‘n Kitchennette (yskassie & mikrogolf-oond). 4 Persone kan hier oornag.

Al ons gastekamers het en suite badkamers. Sommige kamers het ‘n lieflike uitsig oor die tuin en swembadarea, ander het weer ‘n privaattuintjie.

Maak gerus gebruik van ons wasgoeddiens.

Cecil John Rhodes (No. 1)
Thomas Bain (No. 2)
Lord Charles (No. 3)
Van der Stel (Nr. 4)
Lady Phillips (No. 6)
Olive Schreiner Familie Kamer (No. 7)