Cecil John Rhodes (No. 1)

cecil john rhodes

Die kamer is baie gerieflik met ‘n TV en koffie / teeskinkbord.

Internet en bekostigbare internettelefoon na Europa en die res van die wêreld beskikbaar!

Die en suite badkamer is baie mooi toegerus. Vanuit die kamer het jy ‘n baie mooi uitsig op ‘n private tuintjie.