Lady Phillips (No. 6) Die kamer is baie gerieflik met ‘n TV en koffie / teeskinkbord. Internet en bekostigbare internettelefoon na Europa en die res van die wêreld! Die en suite badkamer is baie mooi toegerus. Vanuit die kamer het jy ‘n baie mooi uitsig op die swembad. Book now! +27 (0) 21 851 7992 Alternative phone number: +27 (0) 21 300 1492