Olive Schreiner Familie Kamer (No. 7)

Room 7

Die kamer is baie gerieflik met ‘n TV en koffie / teeskinkbord.

Internet en bekostigbare internettelefoon na Europa en die res van die wêreld is beskikbaar!

Die en suite badkamer is baie mooi toegerus. Vanuit die kamer het jy ‘n baie mooi uitsig op ‘n private tuintjie.

Die kamer kan 4 persone huisves as die dubbel slaapbank ook gebruik word.