Sir Lowry Cole (No. 5)

z5-003

Die kamer is baie gerieflik met ‘n TV en koffie / teeskinkbord.

Internet en bekostigbare internettelefoon na Europa en die res van die wêreld is beskikbaar!

Die en suite badkamer is baie mooi toegerus. Vanuit die kamer het jy ‘n baie mooi uitsig op die swembad.